{"product_id":"9780798169387","title":"Hanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies","description":"\u003cp\u003eHierdie boek kyk na die oorsake van diabetes, die tipes, medikasie asook die rol van dieet, lewenstylveranderings en oefening. Daar word ook na die mediese aspekte gekyk, byvoorbeeld hoe om jou gewig, bloedglukose-, bloeddruk- en cholesterolvlakke te handhaaf en komplikasies te verhoed. Daar word ook gekyk na die uitwerking van diabetes op die hart, voete, lewer, niere, oë en blaas van die diabeet; asook hoe dit slaap, die ingesteldheid en die denke van die diabeet beïnvloed.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDr Arien van der Merwe (MBChB, FRIPH) is 'n mediese dokter, openbare spreker en konsultant en word as Suid-Afrika se voorste gesondheids- en stresbestuurkenner beskou. Sy het meer as 16 jaar se ervaring in geïntegreerde medisyne, werksplekgesondheid, stresbestuur, die bestuur  van energie en die bevordering van gesondheid.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Arien+Van+der+Merwe\" class=\"contributor-link\"\u003eArien Van der Merwe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Arien Van der Merwe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584889438371,"sku":"9780798169387","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798169387_19c92bcb-a631-40be-b66a-d6c92ef0d1b6.jpg?v=1776502597","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798169387","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}