{"product_id":"9780798169462","title":"Die ballade van Robbie de Wee","description":"\u003cp\u003eInternasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jêm het in 1997 verskyn. Dié versameling was só gewild dat dit keer op keer herdruk is. \u003cbr\u003eNou word hierdie lekkerleesverhale in 'n splinternuwe, hersiene gedaante uitgereik. Boonop mét vyf verhale wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder andere 'Die ballade van Robbie de Wee', die storie wat oorsprong gegee het aan die gelyknamige trefferfilm. Hierdie hersiene uitgawe is byna dubbeld so lank soos Bottervisse in die jêm. Elke verhaal ontlok 'n gevoel van deernis met die karakters, of 'n uitbundige skaterlag. En die romantiek, hoewel onkonvensioneel, bly nie agterweë nie. Van eerste tot laaste krul die leser se tone van pure leesplesier.\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Deon+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eDeon Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Deon Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375791554723,"sku":"9780798169462","price":365.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798169462_44872b1f-ce76-4d59-8d17-54219bcfba3c.jpg?v=1776502620","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798169462","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}