{"product_id":"9780798169745","title":"Christine le Roux Omnibus 7","description":"\u003cp\u003eGeskenk uit die hemel\u003cbr\u003eDie lente kom weer\u003cbr\u003eKosbaar soos die lewe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn geskenk uit die hemel leer die suksesvolle sakeman Pieter Louw vir Maja ken nadat hy haar per ongeluk  raak ry. Só begin 'n voorlopige verblyfreëling wat tot talle onmoontlike en baie snaakse situasies lei.\u003cbr\u003eIn Die lente kom weer moet Frans Fourie aan 'n nuwe sekretaresse gewoond raak. Kristien is 'n uitstekende plaasvervanger, maar hoekom is hy teleurgesteld oor haar koel en onbetrokke houding?\u003cbr\u003eIn Kosbaar soos die lewe bedank Elizabeth Benade haar werk by 'n rekenaarfirma en gaan werk vir die moeilike dokter Richard Nel. Dis nie lank voor Elizabeth betrokke raak by dié dokter en sy seun se lewe nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christine+le+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eChristine le Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christine le Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375595471011,"sku":"9780798169745","price":245.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798169745_b65265b5-1c87-4b9c-8bee-33344c1f31d3.jpg?v=1776502669","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798169745","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}