{"product_id":"9780798169905","title":"Lotta se lewe 05: My skilpad uit sy dop","description":"\u003cp\u003eLotta se klas het 'n kompetisie gewen! Hulle gaan prente van bedreigde diere op 'n heining verf. Lotta en Chantelle is mal oor diere, so hulle is vuur en vlam. Hulle wil mos nie hê pandas en Tasmaniese duiwels en sulke skaars diere moet uitsterf nie . . . maar dinge werk ongelukkig nie uit soos hulle beplan nie. Veral nie met die neus-in-die-lug Berenice in die rondte nie. Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd pret!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAlice Pantermüller wou reeds van laerskool af 'n skrywer of onderwyser word. Nadat sy onderwys studeer het, het sy as 'n Duitse taalassistent in Skotland gewerk, en daarna was sy 'n boekhandelaar. Vandag bly sy saam met haar gesin op die platteland naby Lüneburg in Noord-Duitsland. Sy is bekend vir haar kinderboeke Bendix Broderson.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alice+Pantermuller\" class=\"contributor-link\"\u003eAlice Pantermuller\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Daniela+Kohl\" class=\"contributor-link\"\u003eDaniela Kohl\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Alice Pantermuller","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584889798819,"sku":"9780798169905","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798169905_24c6ef48-7abc-475f-a966-24e6f6655efe.jpg?v=1776502698","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798169905","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}