{"product_id":"9780798170376","title":"Saartjie Omnibus 4","description":"\u003cp\u003eSaartjie se skatte\u003cbr\u003eSaartjie se kliek\u003cbr\u003eSaartjie se kêrel\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn hierdie omnibus, wat nog drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, gaan Saartjie en Galpil 'n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke, Saartjie besluit dat die Drie Muskiete 'n kliek moet vorm, die groepie vriendinne reel 'n hipnose-konsert en Saartjie kry 'n kêrel. Saartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Bettie+Naude\" class=\"contributor-link\"\u003eBettie Naude\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Bettie Naude","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584891404451,"sku":"9780798170376","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798170376_c199ecc4-cabe-4013-986f-efc6be36b1c1.jpg?v=1776502806","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798170376","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}