{"product_id":"9780798170895","title":"Plaaskos","description":"\u003cp\u003eArina du Plessis deel haar resepte eie aan haar heimat, die plaas in Ceres. Daar is geregte vir elke seisoen; Wintersop, bredies en brood, vars slaaie en piekniekkos vir die warmer dae en natuurlik smullekker nageregte en heerlike gebak vir teetyd. Arina is die geliefde kosredakteur van Landbouweekblad en ken die behoeftes van die moderne man of vrou, of jy op 'n plaas in die platteland of in die stad woon.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eArina is 'n vryskut-kosskrywer en tans kosredakteur van die tydskrif Landbouweekblad. Sy het al twee resepteboeke, Onthaal - vars idees en resepte vir enige kuier en Plaaskos - Winter \u0026amp; Somer, die lig laat sien. Sy het ook saam met Bernice van der Merwe die uiters suksesvolle en gewilde Partytjies is Pret reeks die lig laat sien.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Arina+du+Plessis\" class=\"contributor-link\"\u003eArina du Plessis\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Arina du Plessis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584891666595,"sku":"9780798170895","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798170895_92cb8d7d-2626-4ddd-9013-4e85343846cf.jpg?v=1776502869","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798170895","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}