{"product_id":"9780798171236","title":"Seks drugs en Boeremusiek","description":"\u003cp\u003eKoos Kombuis se outobiografie het al meer as tien drukke beleef. Hierdie heruitgawe verskyn op openbare aandrang. Sy ganse lewensverhaal, Koos se manier om homself te versoen met sy verlede. Hy vertel van sy heel eerste openbare optrede (op die ouderdom van ongeveer vyf sekondes), van sy jeugjare as hedonis, van die paradokse \u0026amp; die pyn, van hoe lekker die lewe nou vir hom is, van die goue jare wat nog voorlê . . . O ja, natuurlik ook van die seks \u0026amp; drugs \u0026amp; boeremusiek wat al sy pad gekruis het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Koos+Kombuis\" class=\"contributor-link\"\u003eKoos Kombuis\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Koos Kombuis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584891830435,"sku":"9780798171236","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798171236_9e50843c-4446-4280-b415-e708a799f69c.jpg?v=1776502897","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798171236","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}