{"product_id":"9780798171274","title":"Eet reg","description":"\u003cp\u003eVetsug neem skokwekkend toe in Suid-Afrika, veral onder tieners. Hierdie boek wys hoe emosionele eet ontstaan en hoe om dit te voorkom. Eet reg is propvol gesaghebbende raad wat regtig werk. Bevry jouself en jou kinders vir altyd van emosionele eet en verwelkom 'n leeftyd van lekker  én gesond eet. Met resepte, eetplanne en sielkundig begrond.\n\n* Leer jou kind om negatiewe emosies gepas te hanteer.\n* Skep die optimale huis vir die voorkoming van emosionele eet en oorgewig. \n* Voed jou gesin optimaal\n* Leer jou kinders gesond eet en eet self reg  -  lewenslank. \n* Hoe om 'n kind wat reeds oorgewig is te hanteer. \n\nZelda Ackermann is 'n geregistreede dieetkundige wat skryf vir Baba \u0026amp; Kleuter. Met die samewerking van gerekende sielkundige Louis Awerbuck.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Zelda+Ackerman\" class=\"contributor-link\"\u003eZelda Ackerman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Zelda Ackerman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584891928739,"sku":"9780798171274","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798171274_59c363d9-bf1b-4564-b776-7286c8ab0789.jpg?v=1776502917","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798171274","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}