{"product_id":"9780798171687","title":"Trompie Omnibus 4","description":"\u003cp\u003eTrompie die mooi seun\u003cbr\u003eTrompie die leier\u003cbr\u003eTrompie en die rugbyreus\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Trompie die mooi seun is dit die begin van die lang Desembervakansie. Trompie en Blikkies pas die haarkapper se winkel op en die Boksombende se  Grootkaptein waag sy hand aan 'n laerskoolseun se mooi lokke - met rampspoedige gevolge.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Trompie die leier besluit Kwaggaberg se skoolhoof twee graad tien-leerders moet as junior leerderraadslede gekies word en hierdie groot eer val Trompie en Katrien te beurt. Maar die Grootkaptein se drie manskappe maak die lewe vir hom moeilik.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Trompie die rugbyreus begin die rugbyseisoen en Trompie en sy maats se lewens draai net om een ding - hul gunstelingsport. Min weet hulle watter groot verrassing daar nog op hulle wag.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Topsy+Smith\" class=\"contributor-link\"\u003eTopsy Smith\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Topsy Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584893763747,"sku":"9780798171687","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798171687_b480f73f-dab1-4087-9603-9a41365d2abf.jpg?v=1776503044","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798171687","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}