{"product_id":"9780798172103","title":"Die waarheid oor verhoudings","description":"\u003cp\u003eIs jy ooit geleer dat jy die verhoudings met die mense in jou lewe kan láát werk? Die meeste van ons is deur ons ouers en leermeesters gelos om maar self op die 'probeer-en-tref'-manier ons weg oor die slaggate te vind.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eDie waarheid oor verhoudings is 'n praktiese gids wat jou waardevolle vaardighede sal leer om jou verhoudings met jou lewensÂ-maat, familie, kollegas en vriende te verbeter en vernuwe.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eDie kliniese sielkundige Stefan Blom deel wenke wat hy in sy 20 jaar as verhoudings-terapeut versamel het. Deur talle gevalle-studies wys hy jou hoe jy in voeling met jouself en nader aan ander kan kom. Leer hoe jy gesonde verhoudings kan aanknoop, toksiese verhoudings kan vermy, en liefde, vertroue, seksuele vervulling en intimiteit deel van jou lewe kan maak.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eDit is 'n kopskoonmaak-gids tot alles wat van ons mens maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stefan+Blom\" class=\"contributor-link\"\u003eStefan Blom\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stefan Blom","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584894255267,"sku":"9780798172103","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798172103_1615951b-4f36-44c8-953a-ecf3ddb4b788.jpg?v=1776503107","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798172103","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}