{"product_id":"9780798172462","title":"die na-dood","description":"\u003cp\u003eIn sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook ná die dood  -  vir Breytenbach ook Dina Dood  - en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk. Die digter is deurgaans bewus van die asimptotiese aard van skryf en tog word die verse 'n poging om die niesêbare op te roep. Tegelykertyd bied dié laatwerk 'n troos teen die dood wat wag, vir die digter sowel as die leser.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Breyten+Breytenbach\" class=\"contributor-link\"\u003eBreyten Breytenbach\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Breyten Breytenbach","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584894976163,"sku":"9780798172462","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798172462_e195b2da-0f7f-4429-adeb-d8da526267ea.jpg?v=1776503214","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798172462","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}