{"product_id":"9780798174152","title":"Een nag en 'n bietjie","description":"\u003cp\u003eDaar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal aangeval en beroof. En wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef.\u003cbr\u003eEen nag en 'n bietjie is 'n boek wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in hierdie land: dis leesstof wat jou laat jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hester+Kruger\" class=\"contributor-link\"\u003eHester Kruger\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hester Kruger","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584898875555,"sku":"9780798174152","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798174152_02a4ee62-e2c8-4708-b6da-20a98fd3cc97.jpg?v=1776503602","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798174152","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}