{"product_id":"9780798174916","title":"Getuie","description":"\u003cp\u003eNuwe uitgawe met nuwe omslag.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie selfmoord van haar vriendin, Mignon, laat Maggie met meer vrae as antwoorde. In 'n brief vra Mignon vir Maggie om 'n familielid in die tronk te gaan soek. Bea Mostert, 'n eks-Getuie soos Mignon, is tot dertig jaar tronkstraf gevonnis vir 'n onvergeeflike daad. Wat het hierdie twee vroue tot sulke uiterstes gedwing  -  en speel hul godsdiens 'n rol? Maggie se soeke na antwoorde word deel van haar eie pad na aanvaarding van haar man se dood en begrip vir haar Ierse pa se hardvogtigheid.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christine+Barkhuizen+le+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eChristine Barkhuizen le Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christine Barkhuizen le Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584899629219,"sku":"9780798174916","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798174916_76b1b76c-e982-4979-936a-2a55a5fea7dc.jpg?v=1776503773","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798174916","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}