{"product_id":"9780798174930","title":"30","description":"\u003cp\u003eDie gewilde en gerekende koskenner Herman Lensing vier 30  -  op allerhande maniere, maar (natuurlik!) het die belangrikste daarvan met kos te doen.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDaar is byvoorbeeld 30-minute-resepte, die 30 dinge wat jy van wyn moet weet, en wenke van sy koskenner vriend oor hoe om jou gebak te laat skitter  -  en ook 30 goeie gewoontes, dinge wat sy ma hom nooit vertel het nie, maniere om gesond te bly en meer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie resepte word verdeel in die afdelings brood, maalvleis, graan, pasta, varkvleis, tuna, skaapvleis, en hoender. By elke afdeling is daar ook vier 'moet-maak' resepte.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHerman deel sy kennis en wenke gulhartig, en nooi lesers ook om 'n bietjie uit sy lewe te leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Herman+Lensing\" class=\"contributor-link\"\u003eHerman Lensing\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Herman Lensing","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584899661987,"sku":"9780798174930","price":365.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798174930_683f6290-bb0f-4152-8b86-1c197f658a19.jpg?v=1776503780","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798174930","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}