{"product_id":"9780798175043","title":"My diere-atlas","description":"\u003cp\u003eHierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto's oor die ongelooflike wonders van die diereryk. Jy kry boonop baie plakkers om op die plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas sal jou leer van die wêreld se diere, hulle habitat en hulle persoonlikhede. Jy sal sien hoe hulle lewe en op watter kontinente 'n mens hulle kry. So, maak reg vir 'n safari om die wêreld.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Editions+Caramel\" class=\"contributor-link\"\u003eEditions Caramel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Editions Caramel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584899989667,"sku":"9780798175043","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798175043_415e42d5-74ac-4c52-85e5-d86316c3840c.jpg?v=1776503822","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798175043","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}