{"product_id":"9780798175081","title":"Die krokodil wat vir water gegril het","description":"\u003cp\u003eAlmal weet krokodille hou baie van water. Maar nie hierdie krokodil nie. Hy GRIL vir water. Hy hou baie meer van boom klim! Maar dit raak vreeslik eensaam as 'n mens anders is as almal om jou en die krokodilletjie probeer sy bes om te verander. Maar nattigheid is nie vir almal nie  -  en hy bibber en ril en 'n groot, warm nies begin kriewel in sy neus...Kan dit wees dat hierdie krokodil dalk glad nie 'n krokodil is nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gemma+Merino\" class=\"contributor-link\"\u003eGemma Merino\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gemma Merino","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584901628067,"sku":"9780798175081","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798175081_7948592c-a349-4ef3-8687-56b21f605577.jpg?v=1776503846","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798175081","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}