{"product_id":"9780798175432","title":"Krappie en die kroon","description":"\u003cp\u003eKrappie is vir niks bang nie. Maar wanneer hy skarrel om 'n blink ding doer op die rotse te gaan ondersoek, word hy weggespoel in 'n wilde onderwater avontuur! Die koning van die krewe se kroon is weg en Krappie is in groot moeilikheid. Gelukkig ontdek hy dat met 'n bietjie vertroue in ander, vriendskap soms op onwaarskynlike plekke te vind is.  'n Heerlike voorlees- en selfleesstorie deur die gewilde Fanie Viljoen.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584906215587,"sku":"9780798175432","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798175432_1fa107c8-6dde-4fe4-8adf-57be1109b154.jpg?v=1776503972","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798175432","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}