{"product_id":"9780798176033","title":"Vuurwerke","description":"\u003cp\u003eSagteband Uitgawe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai vir die eerste keer sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers.\u003cbr\u003eVolg Jan se Gebooie vir 'n wen-vleisbraai. Byvoorbeeld: 'n Braaibroodjie is die een geleentheid in jou lewe waar jy jou brood aan albei kante kan botter - gryp dit aan. Of: Rook waai na die mooiste mense. Stuur hulle kombuis toe om die slaai te gaan maak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek bevat Jan se duidelike en deeglike instruksies vir die braai van steak, lamstjops, sosaties en beesstert-potjie. As jy dit eers bemeester het, kan jy die braairibbetjie, lamsboud of spitbraai takel. Om nie te vergeet van die ou gunstelinge soos braaibroodjies, stywe pap, mielies en selfs 'n nagereg of twee nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBewys dat jy jou man kan staan met die perfekte braaivleis - dis by die vuur waar die koring van die kaf geskei word. Jan Braai wys jou hoe.'\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jan+Braai\" class=\"contributor-link\"\u003eJan Braai\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+ZZZ\" class=\"contributor-link\"\u003eZZZ\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jan Braai,ZZZ","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375707308195,"sku":"9780798176033","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798176033_79b32a42-9cee-43f2-8c48-8100fff6eba7.jpg?v=1776504120","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798176033","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}