{"product_id":"9780798176385","title":"Eerste sprokies: Die drie varkies","description":"\u003cp\u003eLank gelede was daar drie varkies wat saam met hulle mamma in 'n pragtige huisie gebly het. Hulle was baie gelukkig so saam. Die varkies het elke dag groter en sterker geword. Op 'n dag was hulle varkstoeltjies skielik te klein vir hulle. Toe sê Mamma Vark: “My liefies, julle is nou mooi groot. Nou moet julle elkeen sy eie kos soek en maak, en vir hom 'n huisie bou.”\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ballon+Media\" class=\"contributor-link\"\u003eBallon Media\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ballon Media","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375840149667,"sku":"9780798176385","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798176385_e4692dcb-3b73-4c23-aba4-50e59fc0d3b8.jpg?v=1776504193","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798176385","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}