{"product_id":"9780798176590","title":"Saartjie Omnibus 6","description":"\u003cp\u003eSaartjie se dagboek\u003cbr\u003eSaartjie se moleste\u003cbr\u003eSaartjie se gevaar\u003cbr\u003eIn hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Daar kuier 'n seun in Lynnekom en hy en Saartjie kom sommer van die intrapslag af nie oor die weg nie. Saartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Bettie+Naud%C3%A9\" class=\"contributor-link\"\u003eBettie Naudé\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Bettie Naudé","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375841165475,"sku":"9780798176590","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798176590_2f2bf356-f2c5-4dfa-b062-5c8524ccf7ca.jpg?v=1776504237","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798176590","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}