{"product_id":"9780798176620","title":"Trompie Omnibus 6","description":"\u003cp\u003eTrompie die waaghals\u003cbr\u003eTrompie die rebel\u003cbr\u003eTrompie die sakeman\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Trompie die waaghals wil die Bomsombende graag vir die kortvakansie see of plaas toe gaan. Ons held oortref homself met twee dapper dade deur 'n hulpelose meisietjie te red en met 'n bende smokkelaars af te reken.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Trompie die rebel is die Boksombende se Grootkaptein jaloers wanneer Katrien 'n brief van 'n geheime bewonderaar in hulle klas kry. Trompie vind gou uit wie so beenaf op haar is en maak die lewe vir die kêrel moeilik. Hy hoor ook die kinders in die koshuis kry nie genoeg kos nie en reël 'n eetstaking.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Trompie die sakeman bak Trompie 'n poets vir 'n onervare onderwyser en kry 'n ingewing vir 'n nuwe sakeonderneming. Maar wie sal vir hulle geld leen en by hulle koop? Trompie is egter vasbeslote. Niemand gaan hom van stryk bring as hy eers ordentlik op dreef is nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Topsy+Smith\" class=\"contributor-link\"\u003eTopsy Smith\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Topsy Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375841362083,"sku":"9780798176620","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798176620_171f5289-8fc1-4005-b0b5-66eb5a8a4822.jpg?v=1776504241","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798176620","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}