{"product_id":"9780798177245","title":"Emma en die middernagman","description":"\u003cp\u003eJuffrou Beaulah Bonthuys, Kosterkloof se nuwe skoolhoof, lyk aanvanklik baie gaaf. Emma hou veral van die hoof se oulike ma-kat en haar kleintjies wat ook in die koshuis kom woon. Maar wie is die vreemde figuur in die swart mantel wat snags om middernag in die tuin verskyn? Daar is ook twee nuwe meisies in Emma se klas. Hulle is beeldskoon en boonop baie slim, en die seuns draai natuurlik om hulle. Gou begin dit lyk of die nuwelinge daar­op uit is om moeilikheid te maak vir Emma en haar vriende.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marianna+Brandt\" class=\"contributor-link\"\u003eMarianna Brandt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marianna Brandt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376689037475,"sku":"9780798177245","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798177245_df2ed47f-615a-4f14-a08f-9eba9d231ea6.jpg?v=1776504363","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798177245","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}