{"product_id":"9780798177832","title":"Eerste sprokies: Aspoestertjie","description":"\u003cp\u003eLank gelede was daar 'n pragtige meisie. Sy het in 'n huis saam met haar stiefma en haar twee stiefsusters gebly. Sy moes die huis skoonmaak, en hulle het haar Aspoestertjie genoem. Die prins van hulle land het 'n groot partytjie gehou. Hy wou trou en het al die jong meisies na die dans genooi. “Ai, ek wens ek kan ook na die dans toe gaan,” het sy gesug. Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ballon+Media\" class=\"contributor-link\"\u003eBallon Media\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ballon Media","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376554885283,"sku":"9780798177832","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798177832_6257ea36-c1f4-4046-a5f0-6f6ae1ee2fdf.jpg?v=1776504472","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798177832","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}