{"product_id":"9780798178020","title":"Skarlaken","description":"\u003cp\u003eAfgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, 'n rekenaargenie met 'n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, te probeer oplos. Janien was op die oog af geliefd, 'n suksesvolle kunstenaar met 'n slag vir besigheid, en op die punt om met haar universiteitsliefde te trou. Was dit selfdood of moord? Waarom is die toneel om haar liggaam so sorgvuldig, amper kunstig, gerangskik? En hoekom is haar rekenaar se geheue voor die tyd so sorgvuldig skoongevee?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIrma Venter is 'n joernalis by 'n mediamaatskappy in Johannesburg. Sy het al onder meer drie Pica-toekennings ontvang vir handel- en nywerheidskrywer van die jaar. Sy het ook die ATKV-woordveertjie vir 'n spanningsverhaal ontvang vir Skoenlapper (2012). Twee verdere romans, Skrapnel (2013) en Sondebok (2014) is ook positief ontvang.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Irma+Venter\" class=\"contributor-link\"\u003eIrma Venter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Irma Venter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584908738723,"sku":"9780798178020","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798178020_72513a8d-4526-4bb0-ba1c-629be3c5ac70.jpg?v=1776504554","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798178020","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}