{"product_id":"9780798178648","title":"Trompie Omnibus 7","description":"\u003cp\u003eTrompie die sportman\u003cbr\u003eTrompie die hanswors\u003cbr\u003eTrompie die reisiger\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Trompie is die rugbyseisoen om die draai en Gerhard Moerdyk, 'n seun met wie Trompie nog nooit klaargekom het nie, sê vir almal hulle moenie weer vir Trompie as spankaptein kies nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Trompie die hanswors besluit Trompie en sy maats om hulle toneeltalente uit te leef as die 'Vier Mal Hansworse' om 'n paar ongelukkige weeskinders op te beur. Hulle besluit om by die sirkus te gaan werk en Trompie kry 'n kans om die hele dorp met sy streke te vermaak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Trompie die reisiger skryf Trompie in vir 'n kompetisie. Die prys vir die wenner en 'n maat van sy keuse is 'n reis in 'n vliegtuig na Kaapstad en Durban, met boonop nog ekstra sakgeld ook! Die vraag is net: Watter een van sy maats gaan hy kies as hy wen?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Topsy+Smith\" class=\"contributor-link\"\u003eTopsy Smith\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Topsy Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376774365347,"sku":"9780798178648","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798178648_85d42e15-1d4f-4503-9cfa-7e2491b67d44.jpg?v=1776504703","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798178648","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}