{"product_id":"9780798178679","title":"Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir meisies","description":"\u003cp\u003eDie boek takel die kwessie van kindermolestering en dien om kinders in te lig en te bemagtig. Die gevaartekens van molestering word uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so 'n situasie op te tree.\u003cbr\u003e Kyla is gek oor stories van dapper prinses Arabia wat selfs teen drake veg. Maar haar ouer sussie, Abby, glo nie meer in sprokies nie. Abby sê daar is 'n draak in hulle huis - een wat vir niks en niemand skrik nie. Maar wie kan dit wees? Gelukkig leer Kyla net wat om te doen om haarself te beskerm.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376904650915,"sku":"9780798178679","price":155.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798178679_94501da2-a3a9-4d81-aa33-f58b451533f0.jpg?v=1776504707","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798178679","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}