{"product_id":"9780798178792","title":"Ruk-en-rol rugby","description":"\u003cp\u003eRico is 'n danser. Hy is so maer soos spaghetti en so lig soos 'n muggie, maar sy droom is om rugby te speel! Hy skraap moed bymekaar en vra die afrigter of hy ook mag speel. Eers raak hy nie aan die bal nie en dan duik hulle hom plat, maar sodra die ruk-en-rol-musiek oor die luidspreker begin speel, word 'n rugbyster gebore. 'n Prenteboek gemik teen stereotipering en 'n storie wat die leser sal inspireer om sy of haar drome te volg!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Daniele+Bergesio\" class=\"contributor-link\"\u003eDaniele Bergesio\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Daniele Bergesio","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376948297891,"sku":"9780798178792","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798178792_8a8b8bcf-7ed0-4b00-88f5-82ca9c83d168.jpg?v=1776504749","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798178792","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}