{"product_id":"9780798178839","title":"Die legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se geraas","description":"\u003cp\u003eLua Verwey is eintlik allergies vir seuns, maar sy is tog die enigste meisie wat saam met die krieketspan Kaap toe gaan toer. Mits sy voor die einde van die kwartaal genoeg name op haar borgvorm het om geld in te samel vir 'n vakansie langs die strand. En 'n vakansie het sy beslis nodig; want h aar ma verwag 'n tweeling, haar boeties neem die huis op horings, haar oupa-hulle gaan by hulle kom intrek en haar beste vriendin is skielik superaaklig met haar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dihanna+Taute\" class=\"contributor-link\"\u003eDihanna Taute\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dihanna Taute","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376992174243,"sku":"9780798178839","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798178839_f4fbf2e6-df14-4029-a506-09a5a8600a14.jpg?v=1776504766","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798178839","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}