{"product_id":"9780798179065","title":"Sondes van die vaders","description":"\u003cp\u003eIn Sondes van die vaders is Danny Hector en haar ondersoekspan weer warm op die spoor van 'n nuwe moordverdagte.\u003cbr\u003eDie weeskind Hansie Roodt, wat in die 1980's as tienerseun galgdiens moes doen, het begin om die nasate van diegene wat hom destyds te na gekom het, vir húl sondes te laat boet. Hansie, nou bekend as Gabriël, is 'n reeksmoordenaar met 'n slinkse modus operandi wat aanhou uitdaag en verras, en kreatiewe maniere moet gevind word om hom te vang.\u003cbr\u003eNes sy voorganger beloof Sondes van die vaders om ook 'n groot gunsteling by lesers te wees - 'n viering van 'n skrywer wat 'n sonderlinge aanvoeling vir karakters, dialoog en bowenal vir stórie gehad het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie veelsydige en veelbekroonde François Bloemhof is verantwoordelik vir die afronding van Lerina se manuskrip.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lerina+Erasmus\" class=\"contributor-link\"\u003eLerina Erasmus\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lerina Erasmus","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377016160419,"sku":"9780798179065","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798179065_0d720a03-52b6-4160-a84a-010d6fb42a76.jpg?v=1776504825","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798179065","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}