{"product_id":"9780798179294","title":"Hond se gedagte","description":"\u003cp\u003eFleur de Villiers is nie 'n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pel Maurice Kumalo haar vra om 'n biografie oor die Springbok-rugbykaptein Katstert Nel te skryf, is sy om die minste te sê teësinnig. Haar voorliefdes in die lewe behels eerder fynere dinge, soos ondersoekende joernalistiek, goeie kos en wyn. Wat op aarde weet sy van rugby, so op die vooraand van die Wêreldbekertoernooi in die jaar 2025?\u003cbr\u003eDaar wag 'n groot verrassing op Fleur. Want in die domein van Jaap Schvantz en sy eggenoot Krystle, aan die hoof van Corpus Christi se kolossale besigheid (deesdae is die kerk en rugby één), is daar 'n klankie in die lug. En Fleur, ervare joernalis wat sy is, kry gou snuf in die neus. Hond se gedagte is 'n hoogtepunt in Kerneels Breytenbach se oeuvre. Dit is 'n roman wat spreek tot rugbykenner en rugbyleek. Want wat is rugby anders as 'n metafoor vir die lewe - net een span kan wen, en nie almal volg altyd die reëls nie...\u003cbr\u003e 'n Verrassende, hoogs vermaaklike roman.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kerneels+Breytenbach\" class=\"contributor-link\"\u003eKerneels Breytenbach\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Kerneels Breytenbach","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377119117475,"sku":"9780798179294","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798179294_ea07dc17-0d12-4b67-8b49-4caad9377c28.jpg?v=1776504871","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798179294","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}