{"product_id":"9780798180375","title":"Trompie Omnibus 8","description":"\u003cp\u003eTrompie die kaptein\u003cbr\u003eTrompie die alleenloper\u003cbr\u003eTrompie die atleet\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTrompie die kaptein - Trompie-hulle gaan speel in die kloof en 'n nuwe vriend, Asjas, val en sit vas. Terwyl hulle hom probeer red, ontdek hulle in 'n grot 'n historiese rotstekening. Die rugbyseisoen breek aan en die Boksombende speel vir plekke in 'n provinsiale span, maar dit gaan broekskeur.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTrompie die alleenloper - Trompie is smoorverlief op Rosa, maar die Boksombende is baie ongelukkig daaroor. Hulle het besluit hulle hou nie van meisies nie en hulle probeer hulle bes om vir Trompie te oortuig dat meisies net moeilikheid veroorsaak. Wat Trompie egter pla, is die feit dat hy nie die enigste ou op Kwaggaberg is wat verlief is op Rosa nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTrompie die atleet - Trompie raak siek net voor 'n belangrike atletiekwedstryd. Hy word verplig om mee te ding teen 'n nuwe seun, Hanno Breedt, wat nie net op die atletiekveld vir hom kompetisie is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Topsy+Smith\" class=\"contributor-link\"\u003eTopsy Smith\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Topsy Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376636608675,"sku":"9780798180375","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798180375_5a1e753b-2dfd-4604-a87e-0b267dac10af.jpg?v=1776505128","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798180375","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}