{"product_id":"9780798180603","title":"Stille waters","description":"\u003cp\u003eHanna, 'n suksesvolle personeelagent, lewe teen 'n vinnige pas. Sy bestuur haar eie besigheid, is al jare lank gelukkig getroud met Carl, en is 'n liefdevolle ma wat haar dae rondom haar werk, huishouding en twee kinders beplan.\u003cbr\u003eWanneer sy een middag ná 'n blitsbesoek aan die supermark by die huis opdaag en haar tienerseun, Divan, se lewelose liggaam in die garage ontdek, stort die kaartehuis van haar perfekte lewe ineen. In die dae en maande daarna moet Hanna weer haar kop begin lig. Hoe gaan sy en Carl ooit Divan se selfdood verwerk? En Nadia wat elke dag vra wanneer kom boetie terug? En wat van Divan se vriende op skool? Steek hulle iets weg?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Juanita+Aggenbach\" class=\"contributor-link\"\u003eJuanita Aggenbach\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Juanita Aggenbach","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378198855843,"sku":"9780798180603","price":335.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798180603_13eb425a-1720-4b30-b05f-fc900435c436.jpg?v=1776505163","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798180603","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}