{"product_id":"9780798181051","title":"50 vrae oor hoe om my planeet te red","description":"\u003cp\u003eHierdie boek is vir nuuskierige agies wat wonder oor hoe om ons planeet te red. Kinders kan alles uitvind oor klimaatsverandering, bedreigde spesies en veel meer! Die kort vrae en antwoorde maak dat daar maklik en vinnig oor die planeet en hoe om dit te red, geleer kan word. Wat nog, is dat daar 'n bordspel binne-in die boek is wat gebaseer word op die inligting in die boek. Die bordspel is in plakkaat-formaat wat uit die boek gehaal word, en die spelstukkies vorm deel van die boek. Die inligting in die boek word dan gebruik om die spel te speel en die bordspel-antwoorde na te gaan! Daar is ook twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, en 'n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur 'n QR-kode te skandeer! Die QR-kode word met jou slimfoon se kamera geskandeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+%C3%89ditions+Caramel\" class=\"contributor-link\"\u003eÉditions Caramel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Éditions Caramel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376943874211,"sku":"9780798181051","price":155.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798181051_02c116ae-caa1-4321-848b-42c50d3fe147.jpg?v=1776505294","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798181051","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}