{"product_id":"9780798181198","title":"Hondman 01: Hondman","description":"\u003cp\u003eDaar is 'n nuwe soort polisieman op die toneel! George en Harold het 'n nuwe held geskep wat bedrog uitgrou, sy kloue in kroeke inslaan en diewe omduik! Ben die hond en sy polisiehoof word beseer op diens, maar 'n operasie verander ook lewe soos ons dit ken, en Hondman word gebore. Met die kop van 'n hond en die lyf van 'n mens, het hierdie heldhaftige hond 'n neus vir geregtigheid. Maar is sy hondemaniere regtig iets van die verlede?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dav+Pilkey\" class=\"contributor-link\"\u003eDav Pilkey\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dav Pilkey","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378296864931,"sku":"9780798181198","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798181198_4d3b673e-48f1-40fd-8fec-3823fdc09024.jpg?v=1776505341","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798181198","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}