{"product_id":"9780798181730","title":"Jy Kan Die Wêreld Verander","description":"\u003cp\u003eKinders probeer elke dag om ons aarde 'n beter, veiliger en gelukkiger plek te maak, en nou kan jy ook deelneem!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOns sien elke dag probleme, iets wat ons aandag verg. Vullis gestrooi in 'n grasgroen park. Plastiekwaterbottels begrawe op 'n strand. 'n Oorvol vullisdrom wat die straat bemors. 'n Maer, verwaarloosde hond. 'n Daklose persoon op 'n koue dag. Sommige van hierdie probleme is so groot, dit lyk onmoontlik vir een mens om hulle op te los. Maar ons kan dit regmaak as elkeen van ons ons deel bydra. Hierdie praktiese gids gee vir kinders hulpmiddels om aksie te neem! Dit bemagtig en inspireer hulle om 'n verskil in die wêreld te maak. Met aktiwiteite en idees wys Jy kan die wêreld verander vir jou hoe om: 'n Plastiekvrye partytjie te hou, 'n Kruietuin te begin, enkelgebruikplastiek te herken en te verminder, by-vriendelike blomme te groei, te leer waarvandaan kos kom, gaaf te wees, te deel en te skenk, en vele meer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e HET JY GEWEET?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDaar is meer plastiek flaminke in die wêreld as regtes.\u003cbr\u003eAs jy al die stukke plastiek wat in die oseaan is aanmekaar las, sal dit meer as 4000 keer rondom die planeet gaan.\u003cbr\u003eHet jy geweet dat jy 3 500 liter water per jaar kan spaar as jy elke dag net een minuut korter stort?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lucy+Bell\" class=\"contributor-link\"\u003eLucy Bell\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lucy Bell","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523991421091,"sku":"9780798181730","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798181730_1055b86a-5960-44ef-9aef-6d7c0ca7ac36.jpg?v=1776505411","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798181730","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}