{"product_id":"9780798182027","title":"Helene de Kock Keur 6","description":"\u003cp\u003eHierdie keur bevat twee van Helene de Kock se gewildste wynlandverhale.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Kind vir vier oude vrinde is 'n liefdesroman wat lees soos 'n speurverhaal.  Die legende van die baba wat eeue gelede een nag op die drumpel van die ou opstal gevind is, herleef wanneer die beeldskone erfgenaam, Isabel Verwey, een stormagtige nag wakker word en 'n baba by haar deur kry...   Wie het die baba daar gelos?  En met watter geheime leef Isabel self saam?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVolmaakte versnit is die verhaal van 'n vrou wat in haar drang om vry te wees die verkeerde keuse gemaak het, 'n keuse wat haar weggeneem het van haar mense.  En dan keer sy terug na die wynplaas en vind uit dat 'n krisis 'n mens kan breek of balans kan bring,  die volmaakte versnit tussen vreugde en pyn.  Dit is wat liefde is ...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Helene+de+Kock\" class=\"contributor-link\"\u003eHelene de Kock\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Helene de Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378810077347,"sku":"9780798182027","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798182027_d6f7c0ea-3170-43b6-9e44-feddc2c12798.jpg?v=1776505502","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798182027","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}