{"product_id":"9780798182201","title":"Raai hoe lief is ek vir jou","description":"\u003cp\u003eHERDRUK - As jy iemand baie, baie liefhet, wil jy graag sê presies hoe jy voel. Maar soos Klein Neutbruin Hasie en Groot Neutbruin Haas ook moes leer, laat liefde hom nie maklik meet nie!\u003cbr\u003eDie allerheerlikste boek om met kinders en ander geliefdes van alle ouderdomme te deel. Die Britse uitgawe was uit die staanspoor ’n internasionale sukses en sedert die hardebanduitgawe in 1994 verskyn het, is dit in 57 tale vertaal en byna 43 miljoen boeke is verkoop.'\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sam+McBratney\" class=\"contributor-link\"\u003eSam McBratney\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sam McBratney","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379209519267,"sku":"9780798182201","price":205.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798182201_4532a552-7287-4c4f-bb6a-8dd5ca2d297c.jpg?v=1776505568","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798182201","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}