{"product_id":"9780798183727","title":"Kwaaiwater","description":"\u003cp\u003eDie grootste uitdaging van haar loopbaan wag op speuradjudant Storm van der Merwe. \u003cbr\u003eDie kusdorp Hermanus hou vir die eerste keer ooit 'n skrywersfees. Deel van Storm se verpligtinge is om by die gemeenskapsaal kywie te hou voor die laaste Covid regulasies uiteindelik opgehef word.. \u003cbr\u003eMaar toe daag Isa du Bois, die sterskrywer van die dorp, nie op vir haar sessie nie. \u003cbr\u003eHaar liggaam word dieselfde oggend nog in Kwaaiwater se Mosselrivier gevind. \u003cbr\u003eVier en twintig uur later kom 'n visterman af op nóg 'n lyk - weer 'n vrou, dié keer jonk en swart. \u003cbr\u003eEn dan is daar 'n derde slagoffer, 'n belangrike kulturele rolspeler op die dorp.\u003cbr\u003eDrie dae, drie vroue. Hoekom drie, hoekom die drie?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Irna+van+Zyl\" class=\"contributor-link\"\u003eIrna van Zyl\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Irna van Zyl","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380974928035,"sku":"9780798183727","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798183727_a74f7959-2014-4a13-8720-4cdbb44b657d.jpg?v=1776506062","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798183727","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}