{"product_id":"9780798183949","title":"Van vaders en vlugtelinge (19)","description":"\u003cp\u003eRAPPORT TOP 100 - NOMMER 19\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDaniël, 'n joernalis, voer 'n trekvoëlbestaan tussen Londen en Kaapstad. Wanneer sy bejaarde pa sterf, bevat dié se testament 'n ongewone klousule: Daniël sal slegs sy deel van die boedel erf indien hy besoek aflê by sy neef Theon, op die ou familieplaas in die Vrystaat.\u003cbr\u003eDié besoek lei tot 'n ander reis - hy en sy neef neem 'n siek seuntjie na Tokio, met die hoop dat 'n nuwe soort behandeling die kind sal genees. Dis 'n reis wat beide sy en Theon se lewens onherroeplik verander.\u003cbr\u003e'n Pragtige, teer roman deur die bekroonde skrywer SJ Naudé. Sy vorige werk sluit in Alfabet van die voëls, Die derde spoel en Dol heuning. \u003cbr\u003eDié jongste roman ondersoek die verhouding tussen pa's en seuns, en vaderskap, manlikheid en verlies.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOok in Engels beskikbaar as Of Fathers and Fugitives, vertaal deur Michiel Heyns.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SJ+Naud%C3%A9\" class=\"contributor-link\"\u003eSJ Naudé\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+RAPPORT100\" class=\"contributor-link\"\u003eRAPPORT100\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"SJ Naudé,RAPPORT100","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378623299747,"sku":"9780798183949","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798183949_3e0f7907-55a4-481d-af5f-92fa99a998f9.jpg?v=1776506136","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798183949","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}