{"product_id":"9780798183994","title":"Helene de Kock Keur 9","description":"\u003cp\u003e'n Tyd om lief te hê\u003cbr\u003eLelie van die laagte\u003cbr\u003eDie skadubelofte\u003cbr\u003eDie blink uur\u003cbr\u003eDesperado van die onderdorp\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e* In 'n Tyd om lief te hê keer Marina Joubert en haar seuntjie uit Griekeland terug na haar geboortedorp in die Vrystaat. Sal die konserwatiewe dorpsmense Marina ooit vergewe vir die fout wat sy jare gelede begaan het?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e*In Lelie van die laagte sorg die jong predikant Mia Dijkstra vir haar suster, Karien, al is haar inkomste maar skraps. Dis 'n uitkoms as hulle by hul tante kan gaan bly, maar eers moet Mia 'n ruk lank as kelnerin in 'n restaurant werk. En sy moet vrede maak met die feit dat sy moet blom waar sy geplant is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e*In die novelle Die skadubelofte keer dokter Pierre Greeff na jare se studie uit die buiteland terug om hom op sy tuisdorp te vestig. Maar dit lyk asof hy heeltemal vergeet het van Madel, wat saam met hom in matriek was en aan wie hy 'n belofte afgelê het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie twee korter verhale, Die blink uur en Desperado van die onderdorp, dra albei hierdie gewilde skrywer se stempel : deernis met die mens, en humor.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Helene+de+Kock\" class=\"contributor-link\"\u003eHelene de Kock\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Helene de Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381236514979,"sku":"9780798183994","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798183994_59529807-ed5d-4403-9d96-1b3ac6a55c8b.jpg?v=1776506153","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798183994","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}