{"product_id":"9780798184007","title":"Maalkolk","description":"\u003cp\u003e'n Onskuldige man word in sy motorhuis doodgeskiet.\u003cbr\u003e'n Jong vrou se lyk hang aan 'n boomtak diep in die Magaliesberg.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSpeurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid is verbysterd. Iewers is 'n moordenaar wat speletjies speel: Die Woestynroos-misdaadtonele word nageboots, met subtiele leidrade waarvan net 'n hand vol mense weet.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIntussen is adjudant-offisier Anele Vilikazi op die spoor van 'n boogskutter aan die Wildekus. 'n Matriekseun kom af op sy tienersuster se liggaam wat op 'n afgelee strand met 'n wapen in die nek geskiet is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSal kaptein Strauss and adjudant Vilakazi die skuldiges kan stuit, voor daar nog slagoffers geteiken word?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMarie Lotz is die skrywer van die aksiebelaaide krimi's ROOFDIER EN POLSSLAG.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marie+Lotz\" class=\"contributor-link\"\u003eMarie Lotz\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marie Lotz","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378623070371,"sku":"9780798184007","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798184007_09b8b4c3-7680-4f65-9f7f-0390c8edead5.jpg?v=1776506158","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798184007","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}