{"product_id":"9780798184113","title":"Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2","description":"\u003cp\u003eMet hierdie wonderlike nuwe boek, Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2, kan jy vriende en familie by ontbyt, middagete, aandete of enige spesiale geleentheid bederf met heerlike weergawes van klassieke Suid-Afrikaanse disse. \u003cbr\u003eLouisa Holst weet wat die lugbraaiermark wil hê en het weer plaaslike geure na vore gebring! Resepte sluit in springbokkie-kaaskoek, brandewyn-en-coke-hoendervlerkies, snoek- en appelkoosfilo-samoesas, en 'n visvinger-Gatsby vir die honger kinders wat hulle self kan gaarmaak. Hoender-peri-peri-tert, gammon (ja - dit kan in die lugbraaier gedoen word), gebraaide lam, karringmelkbeskuit, pavlova en mini- vrugtekoeke is nog meer van die watertand geregte in die boek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louisa+Holst\" class=\"contributor-link\"\u003eLouisa Holst\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louisa Holst","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380839399587,"sku":"9780798184113","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798184113_d13a180a-57bd-4ce4-a159-1f359ee0c99f.jpg?v=1776506188","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798184113","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}