{"product_id":"9780798184205","title":"Infanta (filmuitgawe)","description":"\u003cp\u003eEen van Deon Meyer se mees geliefde boeke is nou ook te sien as die TV-reeks Devil's Peak.\u003cbr\u003e“My naam is Bennie Griessel en ek is 'n alkoholis.” Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel eers vir Artemis keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig is om misdaad teen kinders met 'n lang lem en 'n skrikwekkende meedoënloosheid te wreek.En met die media wat skree, die politici wat druk toepas, 'n span onbeholpe jong speurders en verskeie kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie Griessel 'n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van 'n\u003cbr\u003esekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Deon+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eDeon Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Deon Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381102854307,"sku":"9780798184205","price":365.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798184205_b5003187-cb5c-4454-8ba4-75ee10e84016.jpg?v=1776506221","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798184205","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}