{"product_id":"9780798184274","title":"Hondman 05: Heerser van die vlooie","description":"\u003cp\u003eIn die vyfde boek van die Hondman-reeks moet die 'Megamakkers' met nuwe skurke afreken!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWanneer die skelms hulle verskyning maak, moet ons helde saam met 'n onwaarskynlike bondgenoot werk. Kan Ramkat van sy wrokke vergeet en vir Hondman, Kleinkat en 'n merkwaardige robot help om die vyande uit sy verlede te laat les opsê?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBekroonde skrywer en kunstenaar Dav Pilkey se gewilde Hondman-reeks spreek lesers van alle ouderdomme aan en verken universele positiewe temas, insluitend empatie, volharding en die belangrikheid daarvan om getrou aan jouself te bly.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie vyfde Hondman-boek volg die wenresep van die vorige strokiesboeke: humor, aksie, spanning, asook kleurvolle illustrasies, komiese karakters en kort, eenvoudige sinne. Daar is weer 'Blaai-en-beweeg' en 'Teken 1-2-3' wat kinders help om hulle eie Hondman en ander karakters in die boek te teken.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dav+Pilkey\" class=\"contributor-link\"\u003eDav Pilkey\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dav Pilkey","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381336785059,"sku":"9780798184274","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798184274_f6d1db28-4511-4c2d-956c-542dadf72206.jpg?v=1776506244","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798184274","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}