{"product_id":"9780798184281","title":"Die stoutste klas op aarde raak wild","description":"\u003cp\u003eVolgens die skoolhoof, Mev. Brombom-Bredeboud, is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor leer en dis hoogtyd dat 4B harder dáárin probeer uitblink. \u003cbr\u003eMaar Alex en Manjit het nie letterlik bedoel om Tanne vir 'n War of the Wizards-speelkaart te verruil en hom in die skool los te laat nie. En hulle het ook nie letterlik bedoel om skuim oral in die klaskamer en oor Mev. Brombom-Bredeboud te laat ontplof nie. Hierdie goed gebeur net!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie vierde boek in hierdie reeks deur topverkoper Joanna Nadin bevat twee skreeusnaakse avonture en is die perfekte leesstof vir kinders wat gereed is vir hulle eerste hoofstukboeke.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joanna+Nadin\" class=\"contributor-link\"\u003eJoanna Nadin\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joanna Nadin","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378237423779,"sku":"9780798184281","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798184281_c6004660-057b-43e1-911d-bba7963a5717.jpg?v=1776506248","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798184281","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}