{"product_id":"9780798185189","title":"Drie misdade in n knoop","description":"\u003cp\u003eDie moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na Overberg, 'n dorpie in die Suid-Kaap. \u003cbr\u003eDaar ontdek hy gou onheil is nie beperk tot die grootstad nie. Die egpaar is nog besig om hul voete te vind toe hy skielik gekonfronteer word met 'n raaiselagtige verdwyning, 'n dorpenaar wat sterf weens vergifting, en 'n ou, onopgeloste saak wat lyk asof dit met die twee onlangse sake verband hou. Drie misdade, wat oënskynlik geen raakpunte het nie - maar los jy één op, so vermoed Adriaan, word die ander los drade ook vasgeknoop . . . \u003cbr\u003eDrie misdade in 'n knoop is die derde titel in 'n reeks van vyf ligte spanningsverhale wat tussen 1998 en 2003 deur die gewilde skrywer Eleanor Baker onder die skuilnaam Alex Muller geskryf is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Eleanor+Baker\" class=\"contributor-link\"\u003eEleanor Baker\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alex+Muller\" class=\"contributor-link\"\u003eAlex Muller\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Eleanor Baker,Alex Muller","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382988947619,"sku":"9780798185189","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798185189_7a551a11-e6f3-46e9-af3e-68b1e6792ffd.jpg?v=1776506522","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798185189","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}