{"product_id":"9780798185240","title":"Web van leuens","description":"\u003cp\u003eIn die klein dorpie Goudfontein weet almal iets van mekaar ... maar niemand ken die volle waarheid nie.\u003cbr\u003eWanneer drie matrikulante - die ambisieuse hoofmeisie Lerato, die skool se rugbykaptein Marno, en die loskop rebel Clayton - gelyktydig anonieme dreigboodskappe ontvang, begin 'n gevaarlike speletjie van manipulasie en leuens. Maar hulle is nie die enigstes met iets om weg te steek nie. Lohann, die dorp se goue seun, het 'n houvas op almal. Hy ken hulle donkerste geheime. Maar hoe het hy uitgevind? \u003cbr\u003eEn wie is so desperaat om hul geheim te beskerm dat moord die enigste opsie word?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marion+Erskine\" class=\"contributor-link\"\u003eMarion Erskine\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marion Erskine","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382649569443,"sku":"9780798185240","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798185240_bbf45372-6a2e-48d1-8c38-023da905afeb.jpg?v=1776506535","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798185240","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}