{"product_id":"9780798185523","title":"Al die swendelaars","description":"\u003cp\u003eOp die vooraand van speurder Arrie Dogh se aftrede beland 'n oënskynlik doodgewone inbraaksaak digby Wildernis op sy lessenaar.  Wanneer hy Ganzevlei Stables besoek, besef Arrie daar skuil 'n slinkse slang in dié misdaadtoneel se gras.  Die windmaker eienaar Louis Jooste is nêrens te vinde nie, en nog minder Donna Scott, die blonde polospeler wat immer aan sy sy is.\u003cbr\u003eWaar begin die storie wat Arrie eindelik oorvertel? By die Turkse perdekopers? By Jooste se ponzi wat Bertie Greeff en vriend Diek se neseiers ingesluk het? Of begin als by die miljoene wat uit 'n rusbank op Jooste se stoetplaas verdwyn het?\u003cbr\u003eDié hoogs vermaaklike dog ongewone speurroman deur die meesterverteller Chris Karsten is ideale leesvermaak vir ieder en elk.  Daar is kinkels en kullery en volop skelmstreke, maar soms vang slim weliswaar sy baas.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chris+Karsten\" class=\"contributor-link\"\u003eChris Karsten\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chris Karsten","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375553953955,"sku":"9780798185523","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798185523_2d24f434-1a5e-4606-a731-4d7c08de08c9.jpg?v=1776506612","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798185523","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}