{"product_id":"9780798185585","title":"Opwipsprokie: Sneeuwitjie en die sewe dwergies","description":"\u003cp\u003eHerontdek die tydlose verhaal van Sneeuwitjie en die sewe dwergies met hierdie betowerende opwipboek! \u003cbr\u003eWanneer die wrede koningin van haar ontslae wil raak, bevind Sneeuwitjie haar diep in die woud. Daar kom sy af op 'n fraai huisie waar sewe dwergies woon. Hulle nooi haar om by hulle te bly, maar wat as die koningin daarvan uitvind? \u003cbr\u003eElke bladsy is 'n nuwe avontuur met 3D-illustrasies wat jong lesers én volwassenes sal boei. Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor jou oë lewendig word!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+North+Parade+Publishing\" class=\"contributor-link\"\u003eNorth Parade Publishing\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"North Parade Publishing","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380588003491,"sku":"9780798185585","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798185585_3fd504a8-5765-4999-a94d-5caa5fa4cf65.jpg?v=1776506621","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798185585","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}