{"product_id":"9780798185592","title":"Opwipsprokie: Die slapende skoonheid","description":"\u003cp\u003eHerontdek die tydlose verhaal van Die slapende skoonheid met hierdie betowerende opwipboek! \u003cbr\u003e'n Vloek word oor die prinses en al die koning se onderdane uitgespreek wat hulle honderd jaar lank laat slaap. Baie prinse probeer deur die jare, maar net een kry dit reg om die slapende skoonheid wakker te maak. \u003cbr\u003eElke bladsy is 'n nuwe avontuur met 3D-illustrasies wat jong lesers én volwassenes sal boei. Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor jou oë lewendig word!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+North+Parade+Publishing\" class=\"contributor-link\"\u003eNorth Parade Publishing\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"North Parade Publishing","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379815137443,"sku":"9780798185592","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798185592_f38cf26b-b4f5-4fb3-b7ef-ef2f37c418be.jpg?v=1776506626","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798185592","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}